These crossword puzzles are different from any that you may have done before. With these puzzles, if the clue is in English, look up the word in your English/Afrikaans dictionary, and fill in the Afrikaans word with the same meaning in the squares next to the clue number. Be careful, there may be more than one word with the same meaning. So check any words that may cross your word. If the clue is in Afrikaans, do the same thing, filling in the English word Hierdie blokkiesraisels is anders as enige wat u voorheen gedoen het. Indien die leidraad in Engels is, kyk dit op in jou Afrikaans/Engels woordeboek, en vul die Afrikaanse word met dieselfde betekenis in die blokkies teenoor die leidraad nommer in. Wees versigtig, daar kan meer woorde met die selfde betekenis wees, daarom moet jy al die woorde wat jou word kruis toets. Indien die leidraad in Afrikaans is, volg dieselfde stappe, en vul die Engelse woorde in.
|